TOE ONS NOG JONGER WAS

Ek verlang na die liefde en teerheid van jou af, wat ek onthou.
Dit waarop ek vrywillig kon reageer, toe ons nog jonger was.
Die kyk in jou oë, wat gesê het, ek maak saak.
Die brandende liefde tussen ons, toe ons nog jonger was.

 

BACK   NEXT

 


Copyright (c) L-Morgan Cooper ~ All Rights Reserved